I Love Hermanus

NG Gemeente Onrusrivier

NG Gemeente Onrusrivier

Die NG Gemeente Onrusrivier verwelkom u graag om saam met ons die Lewende God te dien. Ons eredienste op Sondae begin om 09:00 (voorsang reeds vanaf 08:40). Kom kuier gerus ook by die kerkkantoor op Ma – Vry vanaf 08:00 – 13:00 en kom haal ‘n kalender of Sondag Hartklop bladjie wat jou meer sal vertel van al die gebeure in die gemeente.

Ons leraars nooi u graag uit om hulle te kontak:

Ds Michiel de Kock (083 468 8194)

Dr Wilhelm Burger (083 448 1651)

Ds Anton Duvenhage (072 477 3185)

Dr Clifford Heys (028) 316 4895

Exit mobile version